Kwêla: Ivan Zimmermann

Screen Shot 2016-02-18 at 3.17.08 PM

18 Feb Kwêla: Ivan Zimmermann

Ivan is ‘n sanger, surfer en paddle skier, akteur en liedjieskrywer. Sy lewensfilosofie is: live free, travel light. Ons het met hom gaan gesels oor sy lewe vol avontuur.