Die Burger

Die Burger

Die akteur en avonturier Ivan Zimmermann het onlangs teruggekeer van sy fietsekspedisie deur onder meer China en Turkye en het 12 000 blikkies kos vir behoeftiges ingesamel, vertel hy aan Malani Venter.

View PDF